Ba
Posted:
June 16, 2026
Location:
paarl, western cape, South-Africa
Job Description
Badisa Paarl, Sluitingsdatum: 12 Junie 2026
Badisa Paarl het 'n vakature vir 'n Aministratiewe Beampte. Badisa, 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Basiese vaardighede/ervaring in rekenings en finansiële administrasie Die vermoë om met personeel, bestuurraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en kliënte te kommunikeer Goeie verbale en skriftelike kommunikasievaardighede Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwingDie suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwolifikasie. Het 'n geldige bestuurderslisensie. Is Afrikaans en Engels magtig
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik #J-18808-Ljbffr
Apply for this Job
Submit your application for the Administratiewe beampte position at Badisa Charity.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full-time
Location:
paarl, South-Africa
Posted:
June 16, 2026
Deadline:
July 26, 2026