Assistant Branch Manager

Confidential
Full-time Fauresmith, IFleyistata Other-General
Posted:
March 03, 2026
Location:
Fauresmith, IFleyistata, South-Africa

Job Description

Kern doel van die pos:

Deelnemende en ondersteunende bestuur tot die winsgewendheid en volhoubare lewering van handels-en-landbouprodukte en dienste aan kliënte in 'n gegewe areagebied.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 (Landbou kwalifikasie sal tot voordeel strek);
  • 2 - 3 jaar ondervinding in 'n landbou omgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing susksesvol te funksioneer;
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
  • Moet inisiatief kan neem;
  • Sterk leierseienskappe;
  • Rekenaarvaardig (MS Office).

Verantwoordelikhede:

  • Ondersteunende bestuur van administrasie;
  • Ondersteuning om mark aandeel te bevorder;
  • Ondersteunende b...

Apply for this Job

Submit your application for the Assistant Branch Manager position at Confidential.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full-time
Location: Fauresmith, South-Africa
Posted: March 03, 2026
Deadline: April 12, 2026