Job Description
GELEENTHEID: BOU-VENNOOT & PROJEKLEIER (ALTERNATIEWE KONSTRUKSIE)
Ligpos is op soek na 'n toegewyde en vaardige bou-entrepreneur om as strategiese vennoot saam met ons 'n volhoubare behuisingsmodel vir die toekoms te vestig.
DIE PROFIEL: By Ligpos bou ons nie net huise nie; ons bou aan die Koninkryk. Ons soek 'n wedergebore kind van God wat vanuit sy geloof leef en werk. Jou integriteit, dissipelskap en etos moet naatloos inpas by die waardes van Ligpos, waar ons mense met waardigheid en hoop wil dien.
TEGNIESE KUNDIGHEID:
Jy is 'n vakman wat passievol is oor presisie en innovasie. Jy beskik oor bewese vermoëns in:
Alternatiewe Boumetodes: Spesifiek Nutec-buitemure en liggewig raamwerk.
Strukturele Werk: Die oprig van eenhede op pale-fondasies met hout- of drywall-binnemure.
Afwerking: Sinkdak-installasie (met fokus op termiese isolasie) en vinyl-vloere.
Sisteem-integrasie: 'n Begrip van off...
Apply for this Job
Submit your application for the Bou-Vennoot & Projekleier position at Ligpos.
Apply Now Save for Later