Co
Posted:
March 03, 2026
Location:
Bethulie, IFleyistata, South-Africa
Job Description
Kern doel van die pos:
Bestuur die winsgewende en volhoubare lewering van dienste, handels- en landbouprodukte aan kliënte in 'n gegewe area/gebied.
Minimum Vereistes:
- Graad 12 met 'n landbou kwalifikasie voordelig;
- 3 Jaar bestuursondervinding in 'n landbou en handel omgewing;
- Kennis van landbou produkte sal voordelig wees;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;
- Syfervaardig;
- Goeie organisasie vermoë;
- Goeie vermoë om te netwerk en verhoudinge te bou in die boere gemeenskap;
- Vermoë om personeel positief te beinvloed en te dissiplineer volgens die Arbeidsverhouding wet;
- Sterk leierseienskappe.
Verantwoordelikhede:
- Bestuur van finansies;
- Bestuur van personeel;
- Beheer en bestuu...
Apply for this Job
Submit your application for the Branch Assistant position at Confidential.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full-time
Location:
Bethulie, South-Africa
Posted:
March 03, 2026
Deadline:
April 12, 2026