GEREGISTREERDE HOOF VERPLEEGKUNDIGE [RN], Huis Ravenzicht

Badisa Charity
Full-time bellville, western cape Healthcare
Posted:
June 17, 2026
Location:
bellville, western cape, South-Africa

Job Description

Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area.

Vereistes

  • Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige
  • Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan
  • Kennis en begrip van toepaslike wetgewings & regulasies en norme & standaarde
  • Deelnemende bestuurstyl
  • Goeie menseverhoudings kan handhaaf en effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels
  • Goeie kennis van holistiese bejaardesorg
  • Rekenaarvaardig in MS Word, Excel & Outlook
  • Goeie beplanning en organisasie vermoë
  • Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate <...

Apply for this Job

Submit your application for the GEREGISTREERDE HOOF VERPLEEGKUNDIGE [RN], Huis Ravenzicht position at Badisa Charity.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full-time
Location: bellville, South-Africa
Posted: June 17, 2026
Deadline: July 27, 2026