Ba
Posted:
June 05, 2026
Location:
Durban, KwaZulu-Natal, South Africa
Job Description
JHB Pakhuisadministrateur
Babylonstoren is opsoek na 'n spanspeler met 'n diensgerigte houding wat floreer in samewerking, verantwoordelikheid neem vir hul werk en bydra tot 'n kultuur van respek, nederigheid en uitnemende dienslewering.
Verantwoordelikhede
Verkope- en Faktuuradministrasie
- Verwerking van alle wyn-, olyfolie- en pantry-bestellings.
- Opstel en uitreik van kliëntefakture.
- Verseker akkurate pryslyste, kortings en promosies in samewerking met die verkoopspan.
- Opvolg van uitstaande dokumentasie.
- Administratiewe ondersteuning aan die verkoopspan.
Sleutelrekening-ondersteuning
- Bestuur van aflewerings en besprekingsgleuwe vir sleutelrekeninge.
- Kommunikasie met kliënte rakende aflewerings, vertragings en voorraadbeskikbaarheid.
- Opvolg van spesiale versoeke en promosie-uitvoerings.
- Onder...
Apply for this Job
Submit your application for the JHB Pakhuisadministrateur position at Babylonstoren.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full-time
Location:
Durban, South Africa
Posted:
June 05, 2026
Deadline:
July 15, 2026