Me
Posted:
March 02, 2026
Location:
iKapa, INtshonalanga Kapa, South-Africa
Job Description
Wou jy nog altyd 'n verslaggewer wees? Doen nou aansoek vir Media24 se internskapposisie(12 maande, vanaf Februarie 2026) vir knap digitale joernaliste by ons Afrikaanse titel Huisgenoot.
Doen aansoek as jy:
- 'n Tersiêre kwalifikasie in joernalistiek, Afrikaans of ander relevante kwalifikasie het.
- Nuuskierig is oor die wêreld en sy mense, en in voeling is met wat plaaslik en internasionaal aangaan.
- Gretig is om te leer en groei.
- Dol is oor stories en storievertellery, ongeag die formaat of platform.
- Soos 'n droom kan skryf, maar ook in digitale media belangstel.
- Met gemak 'n video met 'n slimfoon kan skiet.
Wat ons verlang:
- Uitstekende storievertelvaardighede.
- Uitstekende taalvaardighede in Afrikaans.
- Die vermoë om vinnig, akkuraat en onder druk te werk.
- Die vermoë om 'n vars invalshoek vir 'n storie te kry.
- Die vermoë om in 'n span te werk en 'n redakteur se ...
Apply for this Job
Submit your application for the Joernalis Internskap position at Media24.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full-time
Location:
iKapa, South-Africa
Posted:
March 02, 2026
Deadline:
April 11, 2026