Job Description
Netwerk24 is op soek na ’n puik algemene joernalis om uit Johannesburg verslag te doen. Die betrokke verslaggewer moet daartoe in staat wees om berigte te kan ontgin, na te vors en daaroor verslag te kan doen. Die joernalis moet reeds ’n uitgebreide kontaknetwerk hê. Die geskikte kandidaat sal die vermoë hê om die storie agter die storie te gaan haal en met unieke inligting vorendag te kom wat nie elders beskikbaar is nie. Die verslaggewer moet ’n aanvoeling vir digitale joernalistiek hê, en video’s en foto’s kan neem. Die geskikte kandidaat sal blitsig kan skryf en onder druk kan werk. Die persoon moet ook bereid wees om soms ongereelde ure, naweke, vakansiedae en oortyd te werk.
Netwerk24 is looking for an excellent general reporter to report from Johannesburg. The reporter must be able to source, investigate and report. The journalist should have an existing and extensive contact network. The suitable candidate will have the ability to get the story behind the story an...
Apply for this Job
Submit your application for the Joernalis position at Media24.
Apply Now Save for Later