So
Posted:
June 15, 2026
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Job Description
Konnek (voorheen bekend as Solidariteit Finansiële Dienste en deel van die Solidariteit Beweging) is opsoek na ‘n Paraplanner om by ons dinamiese advies span aan te sluit wat fokus op lewensversekering, beleggings en verwante produkte.
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees om ons finansiële adviseurs te ondersteun deur die voorbereiding van verslae, voorstelle en aanbevelings asook die administrasie daaraan verbonde om transaksies deur te voer.
Kwalifikasies en/of ervaring:
- ʼn Diploma in finansiële- of beleggingsbestuur.
- Finansiële beplanning of ‘n relevante kwalifikasie met ‘n voltooide regulerende eksamen vlak 1 vir verteenwoordigers (RE5).
- Ten minste drie jaar ervaring in die veld van finansiële beplannining.
Verantwoordelikhede sluit in, maar ...
Apply for this Job
Submit your application for the Konnek | ''Paraplanner'' position at Solidariteit Beweging.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full Time
Location:
Pretoria, South Africa
Posted:
June 15, 2026
Deadline:
July 25, 2026