Jo
Konstruksie Voorman - NAGSKOF
JobFit Staffing Solutions
Full-time
Kimberley, Northern Cape
Other-General
Posted:
June 16, 2026
Location:
Kimberley, Northern Cape, South Africa
Job Description
Konstruksie Voorman - NAGSKOF
Area: Kimberley, Noord-Kaap
Salaris: R15 000 nett
Tydelike Kontrak: 6 Maande
Ons kliënt, ’n gevestigde konstruksiemaatskappy, is op soek na ’n ervare Konstruksie Voorman om hul nagskofspan te versterk. Die ideale kandidaat moet uitgebreide kennis en praktiese ondervinding in teëlwerk en konstruksie hê, asook die vermoë om ’n span effektief gedurende nagskofte te bestuur en toesig te hou oor hoë kwaliteit afwerkingswerk.
Vereistes:

- Minimum 5 jaar relevante ondervinding in konstruksie
- Sterk kennis en praktiese ervaring in teëlwerk is noodsaaklik
- Ervaring met afwerkings en terreinbestuur
- Moet bereid wees om nagskofte te werk
- Sterk mensebestuurs- en organisatoriese vaardighede
- Vermoë om werknemers en subkontrakteu...
Apply for this Job
Submit your application for the Konstruksie Voorman - NAGSKOF position at JobFit Staffing Solutions.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full-time
Location:
Kimberley, South Africa
Posted:
June 16, 2026
Deadline:
July 26, 2026