Leerling Graangradeerder / Learner Grain Grader

Confidential
Full-time South-Africa, Noord-Kaap Agriculture, Forestry, Fishing, and Hunting
Posted:
March 02, 2026
Location:
South-Africa, Noord-Kaap, South-Africa

Job Description

Oantwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat ‘n passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf.

Kern doel van die pos:

Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 met Wiskunde of Wikunde geletterheid bo 70% is ‘n aanbeveling;
  • Geldige rybewys;
  • Aansoekers moet bereidwillig wees om tussen Silos te roteer.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Sterk administratiewe orientasie.

Verantwoordelikhede:

  • Gradering van kommoditeite (graan) onder...

Apply for this Job

Submit your application for the Leerling Graangradeerder / Learner Grain Grader position at Confidential.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full-time
Location: South-Africa, South-Africa
Posted: March 02, 2026
Deadline: April 11, 2026