Job Description
Salaris:
R15 000 – R16 000 per maand
Voordele: Verblyf ingesluit
Vereistes:
Geldige rybewys (eie vervoer nie noodsaaklik nie), Netjies en professioneel, Lodge bestuur ervaring
Verantwoordelikhede:
1. Algemene Bestuur
• Algehele bestuur en toesig oor die lodge se daaglikse bedrywighede
• Verseker dat alle operasionele standaarde, beleide en prosedures nagekom word
• Handhawing van hoë diens- en kwaliteitstandaarde
2. Personeelbestuur
• Opleiding van personeel
• Bestuur van werkskedules en taaktoewysing
• Bevordering van professionele gedrag, spanwerk en produktiwiteit
3. Gaste-ervaring en Kliëntediens
• Verseker 'n uitsonderlike gaste-ervaring te alle tye
• Professionele hantering van klagtes, navrae en spesiale versoeke
• Handhawing en verbetering van gastevredenheid
4. Bemarking en Besprekings
Apply for this Job
Submit your application for the Lodge Bestuurder position at Pty.
Apply Now Save for Later