Ba
MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Trio Bellville
Badisa Charity
Full-time
bellville, western cape
Creative
Posted:
June 15, 2026
Location:
bellville, western cape, South-Africa
Job Description
Badisa Trio Bellville, 'n program van Badisa, het ‘n vakature vir ‘n geregistreerde Maatskaplike Werker om Kinderbeskermingsdienste te lewer. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Responsibilities
- Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensberoepe
- 'n Geldige rybewys
- Die vermoë om binne spanverband te werk
Qualifications
- ‘n Graad of diploma in maatskaplike werk
- Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensberoepe
- 'n Geldige rybewys
- Afrikaans- en Engels sprekend
- Kennis en vaardigheid met betrekking tot statutêre prosedures in kinderbeskerming
- Die vermoë om binne spanverband te werk
Benefits
Die vergoedingspakket is binne Badisa-skale.
Service Acceptance
1 Julie 2026 of 1 Augustus 2026
Closing Date
29 Mei 2026
#J-18808-LjbffrApply for this Job
Submit your application for the MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Trio Bellville position at Badisa Charity.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full-time
Location:
bellville, South-Africa
Posted:
June 15, 2026
Deadline:
July 25, 2026