Maatskaplike werker, badisa trio bellville

Badisa Charity
Full-time bellville, western cape Other-General
Posted:
June 16, 2026
Location:
bellville, western cape, South-Africa

Job Description

Badisa Trio Bellville, 'n program van Badisa, het ‘n vakature vir ‘n geregistreerde Maatskaplike Werker om Kinderbeskermingsdienste te lewer. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Responsibilities Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensberoepe 'n Geldige rybewys Die vermoë om binne spanverband te werk Qualifications ‘n Graad of diploma in maatskaplike werk Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensberoepe 'n Geldige rybewys Afrikaans- en Engels sprekend Kennis en vaardigheid met betrekking tot statutêre prosedures in kinderbeskerming Die vermoë om binne spanverband te werk Benefits

Die vergoedingspakket is binne Badisa-skale.

Service Acceptance

1 Julie 2026 of 1 Augustus 2026

Closing Date

29 Mei 2026 #J-18808-Ljbffr

Apply for this Job

Submit your application for the Maatskaplike werker, badisa trio bellville position at Badisa Charity.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full-time
Location: bellville, South-Africa
Posted: June 16, 2026
Deadline: July 26, 2026