Mechanical Technician

Xelvin
Full-time kathu, northern cape Installation, Maintenance & Repair
Posted:
June 12, 2026
Location:
kathu, northern cape, South-Africa

Job Description

Overview

Tegniese talent in Suid‑Afrika: is jy reg vir jou volgende groot stap?

By Xelvin help ons gekwalifiseerde tegniese mense out Suid‑Afrika om ’n nuwe loopbaan in Nederland te begin. Nie net met ’n werk nie, maar met die hele proses: van jou visum en papierwerk tot behuising, Nederlandse lesse en begeleiding wanneer jy hier aankom.

Ons is veral op soek na jong, gemotiveerde tegniese talent met 2‑5 jaar ervaring wat graag langtermyn in Nederland wil werk en groei.

Candidate Profile & Program

Jy kan moontlik ’n goeie fit wees as jy:

  • Afrikaans is naby aan Nederlands. Dit help baie wanneer jy Nederlandse veiligheidsinstruksies, handleidings, werksprosedures en tekens in die fabriek of werksomgewing moet verstaan. Dit maak die aanpassing dikwels makliker en vinniger.
  • 1‑2 jaar kontrak, met die doel op langtermyn werk daarna
  • Begeleiding deur die hele proses

Ons weet: om na ’n nuwe land te...

Apply for this Job

Submit your application for the Mechanical Technician position at Xelvin.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full-time
Location: kathu, South-Africa
Posted: June 12, 2026
Deadline: July 22, 2026