Produksiebestuurder/production manager (vegetables)

Agrijob
Full-time remote, gauteng Other-General
Posted:
June 15, 2026
Location:
remote, gauteng, South-Africa

Job Description

***See English version below’n Gevestigde boerdery bied ’n volhoubare loopbaangeleentheid aan ’n dinamiese persoon met ’n sterk gevoel van eienaarskap, praktiese bestuursvernuf en die energie om saam met die bestuurspan die onderneming vorentoe te neem. Die ideale kandidaat sal bereid wees om hom-/haarself in die streek te vestig, verantwoordelikheid te aanvaar en ’n aktiewe rol te speel in die groei, stabiliteit en winsgewendheid van die besigheid. Die boerdery bestaan uit verskeie produksie-afdelings, waaronder koring, mielies, aartappels, beet, wortels en uie. ’n Breë agtergrond in groenteproduksie en die vermoë om die verskillende afdelings georganiseerd en doelgerig te bestuur, is dus noodsaaklik.

Bestuur en koördinering van daaglikse boerdery-aktiwiteite Beplanning, uitvoering en monitering van produksie oor verskeie gewasse Praktiese bestuur van koring, mielies, beet, wortels, uie en aartappelproduksie Organisering van werkskedules, personeel en produksieprioriteite Toe...

Apply for this Job

Submit your application for the Produksiebestuurder/production manager (vegetables) position at Agrijob.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full-time
Location: remote, South-Africa
Posted: June 15, 2026
Deadline: July 25, 2026