Posted:
June 09, 2026
Location:
remote, gauteng, South-Africa

Job Description

Sluitingsdatum : Vrydag, 05 Junie 2026

Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier. Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig; Graan graderings kursusse voltooi; Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens); Byhou van administrasie; OVK Korporatiewe Video 2025 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor... Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word. Veilings Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou. OVK Nuus Maart 2026 Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante... #J-18808-Ljbffr ...

Apply for this Job

Submit your application for the Senior grain grader & silo operations specialist position at OVK - Group/Groep.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full-time
Location: remote, South-Africa
Posted: June 09, 2026
Deadline: July 19, 2026