SPYS | Toonbank Assistent

Solidariteit Beweging
Full Time Pretoria, Gauteng Other-General
Posted:
June 09, 2026
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa

Job Description

SPYS het ʼn vakante pos vir ʼn toonbank assistent gebaseer in Monument Park, Pretoria beskikbaar.


Om vir hierdie pos te kwalifiseer, benodig jy ‘n Nasionale Senior Sertifikaat (NQF 4). Relevante ervaring binne die spyseniering- en/of gasvryheidbedryf is ‘n verdere vereiste om in aanmerking te kom vir hierdie posisie. Ondervinding met verkooppunt stelsels sal verder tot jou voordeel strek.


Die hooffokus van die pos is die verrigting van toonbank-, kafeteria- en kassier funksies vir SPYS.


Pligte sluit in, maar is nie beperk nie tot:


  • Verkoop van algemene items soos sjokolade, koeldranke, snoeperye en warm drankies
  • Verkoop alkoholiese verversings (kroegverkope)
  • Hanteer bestellings van warmetes en vooraf verpakte voedsel items
  • Kassier pligte wat insluit kontanthantering en kaart transaksies
  • Opkas van daaglikse verkope
  • Tel en beheer van voor...

Apply for this Job

Submit your application for the SPYS | Toonbank Assistent position at Solidariteit Beweging.

Apply Now Save for Later

Job Overview

Job Type: Full Time
Location: Pretoria, South Africa
Posted: June 09, 2026
Deadline: July 19, 2026