Li
Posted:
February 20, 2026
Location:
IPitoli, IGauteng, South-Africa
Job Description
Oproep vir Steierwerk Personeel: Bou 'n Langtermyn Werksverhouding
Ligpos Arbeid en Personeelagentskap is voortdurend op soek na gekwalifiseerde en betroubare personeel om by ons Internasionale Talentdatabasis aan te sluit vir verskeie opkomende projekte.
Ons is op soek na ervare individue in die steierwerkbedryf, insluitend:
Steierwerk Inspekteurs
Steierwerk Opsigters
Gekwalifiseerde Steierwerkers
Steierwerk Assisstente / Helpers
Tuigmeesters (Riggers)
Voormanne
Ander verwante Steierwerksposisies
Ons Benadering: Projekte in Suid-Afrika en Buitelands
Ons bedien toonaangewende kliënte en ontvang deurlopend behoeftes vir kort-, medium- en langtermyn projekte, in Suid-Afrika en buitelands. Deur by ons databasis aan te sluit, sal u eerste oorweeg word sodra 'n nuwe geleentheid beskikbaar is.
Huidige Hoë-Prioriteit Projek: Steyn City, Johannesburg
Ons is tans besig met dringende werwing vir 'n grootskaalse projek in Steyn City met 'n verwagte duur van ...

Apply for this Job
Submit your application for the Steierwerk / Scaffolding position at Ligpos.
Apply Now Save for LaterJob Overview
Job Type:
Full-time
Location:
IPitoli, South-Africa
Posted:
February 20, 2026
Deadline:
April 01, 2026